kategorieë: DekorLeefstyl

Dekor-inspirasie: Seestyl

Dekor-inspirasie: Seestyl Deur Cornel Dunn.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kleur, tekstuur en lig is belangrik

Die kleure van die oseaan tot die kleur van songebleikte katoen is sinoniem met die seestyl.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Gebruik natuurlike materiale, tekstiele en natuurlike lig.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Seestyl beklemtoon ’n ontspanne leefstyl

Die identiteit van sulke huise lê in verskeie elemente wat ’n luilekkerleefstyl beklemtoon.

Die sleutel tot hierdie voorkoms is die gebruik van wit meubels, beddegoed, kleiner dekoritems en natuurlike lig.

Alternatiewe kleure om te meng en pas

Seeblou, seegroen, sandkleur en pienk skulpkleure is ook gewilde kleurkeuses.

Wenke om die seestyl te omhels

  1. Vermy temas.
  2. Bly by dieselfde styl regdeur die huis.
  3. Put inspirasie uit die see, maar moenie die see-gevoel forseer nie.
  4. Nooi die buitekant binne.
  5. Wit rottang bly ’n wenner.
  6. Verf donker hout wit.
  7. Word geïnspireer deur jou omgewing.

Produkte

Verskaffers:

Mr Price Home | www.mrpricehome.com

Superbalist | www.superbalist.co.za

Takealot | www.takealot.com

@Home | www.home.co.za

Vir nog hope inspirasie, loer hier

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.