Foto: Leana Clunies-Ross
Die 39-jarige aktrise en model Nicola Breytenbach het gister op Instagram onthul dat sy swanger is met haar derde kind. Kyk net hoe mooi lyk sy!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Breytenbach, oorspronklik ’n Durbaniet en haar man, die besigheidsmagnaat Ben Steiner, het reeds twee ander dogters: Evangeline en Enya. Hulle woon tans in New York. Die gesin van amper vyf is nou met vakansie in Capri, Italië, waar hul eersteling, Evangeline, haar agste verjaardag gevier het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Breytenbach en Steiner het mekaar in 2000 ontmoet en is in 2008 getroud. Breytenbach het bekendheid verwerf as model op internasionale loopplanke. Sy was voorbladgesig vir verskeie tydskrifte, insluitend rooi rose. Die afgelope paar jaar het sy ook meer in toneelspel inbeweeg. Van haar onlangse rolle sluit in Free State (2016) en Blue Mauritius, wat binnekort op die skerms sal verskyn.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ook ons onderhoud wat in dié uitgawe (April 2016) van rooi rose verskyn het hier
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.