Die ABSA Cape Epic 2014

Die Absa Cape Epic bergfietsren het Sondag op Meerendal in Durbanville afgeskop en meer as 5000 toeskouers het in die skouspel gedeel.

Een van die hoogtepunte vir die 1,200 fietsryers was om deur die herehuis op Meerendal te ry (wat nou ’n boetiekhotel is) en daarna af met twee stelle trappe. Dan is daar vanjaar vyf reuse plastieksakke met een en ’n half ton Pinotage-druiwe op die gras neergesit waaroor al die ryers gejaag het om die druiwe te pars.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Hiervan sal wyn gemaak word en elkeen van die fietsryers sal Sondag met die afloop van die Cape Epic ’n bottel van die “Big Feet Pressed by Bikes” kry.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Sjoe, wat ’n wonderlike momentum van ’n absolute “Epic” wedren!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die 14de Absa Cape Epic eindig op 30 Maart op Lourenford Wynlandgoed in Somerset Wes en is beslis ’n wedlooop wat die kaf van die koring skei. Waar die 1200 deelnemers baie diep moet spit vir daai laaste greintjie krag om oor sewe dae 718km met ’n totale klim van 14850m baas te raak. En boonop oor van die mees tegniese terrrein denkbaar.

Wenners van dag een:
Mans: Markus Kaufmann en Jochen Kaess (span – Centurion-Vaude)
Vroue: Esther Suss en Sally Bigham (span – Meerendal)

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Foto’s geneem deur Bennie Howard.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

4 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

4 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

4 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.