kategorieë: Kalender

Die Boer restaurant teater, wyn en kosparing

Die Boer restaurant teater tesame met die Pinotage Assosiasie van Suid Afrika , maak saam die volgende belofte: Vir slegs R450 ALLES INGESLUIT (5 disse en 7 wyne) gaan jy een van die beter aande in jou lewe beleef!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Ter viering van Pinotage-wyn, as ’n eg Suid-Afrikaanse produk, bied ABSA in samewerking met die Pinotage Assosiasie twee onvergeetlike aande aan. Proe die Beste, soos hierdie heerlike eet, proe en kuiergeleenthede bekend staan, word hierdie jaar by Die Boer Restaurant-teater in Durbanville, op 2 & 3 Nov aangebied.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bekende wynmakers soos, Beyers Truter (Beyerskloof), Etienne Louw (Altydgedacht), Abrie Beeslaar (Kanonkop) en De Wet Viljoen (Neethlingshof) sal die Pinotage Assosiasie verteenwoordig en oor hul wyne gesels en soms kom die stories met ‘n ompad by die wyn uit.  .

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Wanneer: 2 – 3 November

Waar: Die Boer restaurant teater

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Bespreek NOU by 021 979 1911 of 083 406 011 of aanlyn by www.dieboer.com

Kaartjies beloop R450

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.