Royal Baby Archie Harrison Mountbatten Windsor. The Duke and Duchess of Sussex with their baby son, who was born on Monday morning 6th May, during a photocall in St George's Hall at Windsor Castle in Berkshire. May 8, 2019.
Die eerste foto’s van Archie Harrison Mountbatten-Windsor! deur Catherine Schenck. Hooffoto: ROTA / Shutterstock / Greatstock
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Prins Harry en Meghan, trotse ouers van ’n seuntjie, het gister die naam en eerste foto’s van hul eersteling gedeel. Sy naam: Archie Harrison Mountbatten-Windsor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dié naam breek met koninklike tradisie, en is iets wat Harry en Meghan uitdruklik wou doen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write('Hulle het ook gekies om nie Archie volgens sy titel te laat bekendstaan nie (dit is die Graaf van Dumbarton) maar daar sal eerder verwys word na hom as jongeheer Archie.
Daar is wel genoem dat hy sy pa se van, Mountbatten-Windsor, sal hou. Hierdie van is die eerste keer gebruik deur koningin Elizabeth en Prins Philip, nadat Philip gevoel het dat sy kinders ook sy van moes dra.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Harry en Meghan het reeds vir Archie Harrison aan sy oumagrootjie, koningin Elizabeth, oupagrootjie, Prins Philip, en ouma Doria Ragland, Meghan se ma, voorgestel.
Lees ook: Dis ’n seuntjie!
Sy grootouers aan sy pa se kant, Prins Charles en Camilla, is tans in Duitsland en het op twitter genoem dat hulle baie opgewonde is om dié nuwe kleinding te ontmoet wanneer hulle terugkeer.
Lees ook: Familiefoto’s van Prins Harry en Meghan se troue
Prins Harry se ouboet en self pa van drie, Prins William, en sy skoonsuster Kate, het ook tydens ’n persverklaring vir Meghan en Harry gelukgewens met hul eersteling. Hulle het genoem dat hulle baie opgewonde is om dié kleintjie te ontmoet.
Soos gewoonlik het William met sy goeie sin vir humor sy broer verwelkom as lid van die “Vereniging van die Slaap-Ontroofdes,” oftewel ouerskap.
Lees ook: Prinses Charlotte word vier jaar oud
Prins Harry en Meghan het ook tydens ’n persverskyning genoem dat Archie Harrison ’n oulike, rustige babatjie is, en dat hulle daarna uitsien om tyd met hom deur te bring en dat hulle nie kan wag om te sien hoe hy grootword nie.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.