Die reusagtige antieke voordeur skep reeds ’n belofte van andersheid tussen hierdie mure. Jy word begroet met antieke dooprokkies en ou nommerplate wat in ’n nis uitgestal word. Die 600 vierkante meter is oor drie vlakke versprei en ’n smorgasbord van Marokkaans, Mexikaans, Frans en Afrikaans.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Daar is geen deurlopende tema nie, elke vertrek is verrassend anders. Groot dele van die huis is versier met elemente van oor die groot waters.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die struktuur is fyn beplan met baie detail in die afwerking. Veral die reliëfwerk op die mure asook die Marokkaanse invloed op die vensters getuig van berese huisbewoners.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Stap saam met my deur hierdie huis. Die lekker sal lank en sag op jou tong bly lê.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.