kategorieë: Ons menseBekendes

Donnalee en Ivan is verloof!

Ivan Botha en Donnalee Roberts is verloof. Eintlik het dit alreeds in Mei vanjaar gebeur, maar hulle het dit tot gister (3 Augustus 2017) geheim gehou. Dié paartjie, wat op die stel van 7de Laan ontmoet het en oorspronklik net vriende was, het saam ’n produksiebesigheid. Hulle skryf en werk saam in films en tonele – twee van hul eies is Vir Altyd en Pad Na Jou Hart. Hul mees onlangse projek was die verhoogproduksie Beurtkrag wat wat by Aardklop, Woordfees, KKNK en Innibos te sien was.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Volgens ons susterskoerant, Pretoria East Rekord, het Ivan en Donnalee in November 2016 ’n verhouding aangeknoop en het Ivan vir Donnalee die ja-woord gevra toe hulle in Mei vanjaar in Nederland was.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

A post shared by Donnalee Roberts (@donnalee_r) on

Binnekort is dié twee dan nie net meer vennote nie, maar ook eggenote! En ons is so bly daaroor.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lees ook: Donnalee Roberts se top wenke en Donnalee Roberts: liefde en sukses

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 day Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.