kategorieë: Dra dit soMode

Dra dit soos Rosie Huntington-Whiteley

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Drie redes waarom ons Rosie Huntington-Whiteley se voorkoms goedkeur

1. Sy dra verskillinde lae

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Daar is ’n rede waarom die laag-op-laag voorkoms groot nuus is tydens wintermaande: dit is ’n praktiese manier om aan te trek wanneer dit baie koud raak. So, moenie bang wees om te veel lae te dra nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

2. Afgerond met ’n hoed

In die winter is jou eerste instink om ’n paar stewels of ’n klassieke jas te koop, maar gaan soek eerder vir die hoed van jou drome en belê daarin. Jy gaan in voel en modieus voorkom (om nie te praat van die feit dat dit die eerste ding is wat mense sal raaksien nie!) Kies een waarvan jy regtig hou.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

3. Sonbrille in die winter, ja!

Die doel van sonbrille was oorspronklik ’n leefstylkeuse en nie ’n modekeuse nie. Mense het dit aanvanklik gedra om hul oë teen die somerson te beskerm, maar dit het lank terug reeds verander. Sonbrille is modieus, en word nou in die winter en somer gedra. Daar is so baie style om van te kies.

Dra die regte denim!

Waarna soek ’n vrou in jeans? Navorsing het bewys vroue kyk na ’n perfekte passtuk, gemak, verskeidenheid, styl en kwaliteit. Dus: jeans wat hulle perfek laat voel en lyk. Dít was die pilare tydens die ontwerp van Miladys se WonderFit-reeks. Jy kan ook perfek lyk in jou jeans, lees meer hier

Deel
Gepubliseer deur
Daniela du Toit

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.