Driekleur-pastaslaai

Genoeg vir 4.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • 400 g (4 k) Gnocchi pastaskulpies
  • 250 g (1 pakkie) kersietamaties, middeldeur gesny
  • 100 g (1 pakkie) wilde roketblare
  • ½ rooi ui, in dun skywe gesny
  • 30 ml (2 e) kappertjiesaad
  • 250 g ricotta, meng ’n hand vol vars kruie, ruweg gekap, deur die ricotta (ons het tiemie en grasuitjies gebruik). Gebruik Truckles se ricotta, dit is die beste.
  • 60 ml (4 e) klaarbereide vinaigrette of slaaisous.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Metode

  1. Kook die pasta vir 8-10 min of tot net sag in ’n kastrol kokende soutwater.
  2. Meng die tamaties, roket, uie en kappertjiesaad.
  3. Dreineer die pasta en spoel dit in koue water af tot afgekoel. Sprinkel olyfolie oor.
  4. Roer die pasta-en-tamatiemengsel goed deurmekaar.
  5. Breek die ricotta in stukkies en meng deur die slaai. Sit voor saam met die slaaisous.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Nog opdienwenke

  • Die slaai kan warm of koud voorgesit word.
  • Voeg basiliekruidblare vir ekstra geur by.
  • Voeg sondroëtamaties of geroosterde soetrissies by.
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

21 hours Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

24 hours Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.