kategorieë: Leef gesondGesondheid

Kyk uit vir hierdie Ebolakoors-simptome

Waarskynlik het hy nié Ebola nie, en dus is jy ewe waarskynlik onnodig bang dat jy Ebola kan aansteek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Maar kennis is mag. Dus, in plaas van paniek, jouself angstig maak of mense vermy, vind liewer uit wat jy van Ebola moet weet.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

So kan jy jouself bemagtig en ontspan oor jou kans om Ebola op te doen – wat steeds vir Suid-Afrikaners bitter klein is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees ook: 8 Ebola-terme wat jy moet ken

Sover lyk dit asof mense eers ander kan aansteek na hulle die simptome begin vertoon het. So lyk die simptome:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Eerste simptome

Tipies het ’n lyer
• Koors
• ’n Seer keel
• Kla dat sy spiere en gewrigte seer is
• Kla van kopseer
• Is sy oë bloedbelope
• Voel hy swak en moeg
• Het hy geen eetlus nie

Lees ook: 9 feite oor Ebola

Simptome ’n dag later

• baie erger koors
• wit van oë raak bloedrooi
• kneuskolle verskyn – aanvanklik rooi, daarna blou
• blase, knoppe en swelsels verskyn. Enige plek van die liggaam kan aangetas word, en in enige graad van redelik lig oor ’n klein area tot groot areas – die oë, nek, arms, bene of lyf
• hy vomeer bloed, met ook bloeding uit die neus, oë en ore en mond.

Lees ook: Ebola: 15 maniere om jouself te beskerm

Lees ook: Listeria in jou eie kombuis?

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.