Foto: Kristina Stojiljkovic
Erica Wessels se eersteling is gebore. Hooffoto: Kristina Stojiljkovic
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Veels geluk Erica Wessels en Willem Boshoff!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Dié paartjie se eersteling is 10 Oktober 2019 gebore en Erica het onlangs ’n mooi boodskap op Instagram gedeel.
Die babadogtertjie se naam is Stella Kato Boshoff. Erica verduidelik in die plasing dat haar name ’n spesiale betekenis het: Stella beteken “ster,” en Kato beteken “suiwer.” Erica noem verder dat “sy ons helder lig van ’n wonderwerk” is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Loer hier na die plasing om te sien wat Erica sê.
Lees ook:
Erica was op die voorblad van ons Maart-uitgawe. Kom kuier saam agter die skerms!
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.