kategorieë: Ontspanning

Faan se Trein lok duisende kykers

Die rolprent het 1,4 miljoen rand ingepalm en ongeveer 32,000 mense het na teaters gestroom, volgens Ster Kinekor Entertainment. Dit was die grootste opening van al die nuwe uitreikings die naweek en het beter gevaar as internasionale titels soos The Book Thief, Grudge Match en Paranormal Activity: The Marked Ones.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

FAAN SE TREIN open op nommer 2; kort op die hakke van Leonardo DiCaprio in The Wolf of Wall Street, op die Top 10. Die rolprent het ook beter gedoen as ander onlangse Afrikaanse dramas: Die Wonderwerker en Verraaiers tydens hul openingsnaweke.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Faan se Trein het 9 kykNET Silwerskerm-toekennings ontvang, insluitend Beste Rolprent en Beste Akteur vir Willie Esterhuizen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vervaardiger Helena Spring sê sy is verheug oor Faan se Trein se prestasie by die loket. “Dit is werklik ’n universele storie en ek glo dit is hoekom die gehore die film ondersteun.”

Lees meer oor die fliek hier

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

20 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.