kategorieë: Wenke

Koop jou gunsteling produkte aanlyn

Ons word gereeld gekontak deur plattelanders wat nie altyd die professionele haarprodukte in hul dorp of salonne kan koop nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Everythinghair.co.za is die oplossing! Hier kry jy ’n wye verskeidenheid professionele haarprodukte wat jy aanlyn bestel en binne dae word dit by jou huis afgelewer. As jy meer as R350 spandeer, is aflewering na jou naaste poskantoor gratis en meer as R800 word dit gratis by jou huis afgelewer. Ek het een van my gunsgeling produkte, Moroccanoil Light Oil Treatment, bestel want my salon in Kaapstad verkoop dit nie en ek was nie lus om na ’n ander salon te ry om dit te koop nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.