kategorieë: Drankies

Wat is vonkelwyn?

Sleutelwoorde wat by vonkelwyn pas

Kleur
Helder
Lewendig
Strooi
Geel

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Geure
Sitrus
Blomme
Suurlemoen
Pomelo
Vrugtig
Beskuitjie
Gisserig
Gebakte brood
Brioche
Heuning
Spanspek
Parfuumagtig
Appel

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Het jy geweet?

• Die naam “Champagne” mag slegs gebruik word vir wyne wat in die Sjampanje-streek in Frankryk gemaak word.
• Die res van die wêreld gebruik verskillende benaminge, maar vonkelwyn bly die gewildste.
• Basiese reëls word gevolg by die maak van Champagne (in Frankryk) of Méthode Cap Classique (MCC in Suid-Afrika).
• Slegs Pinot Noir-, Pinot Meunier- en Chardonnay-druiwe mag gebruik word.
• Dit moet gemaak word volgens die Champagne-metode: natuurlike wyn moet ’n tweede fermentasieproses in die bottel ondergaan. Die gis word verwyder deur die remuage- en dégorgement-proses voor die bottels gevul en gekurk word.
• Byna al die MCC-wyne in Suid- Afrika word van Chardonnay- en/of Pinot Noir-druiwe gemaak.
• As net Chardonnay gebruik word, word dit Blanc de Blanc genoem.
• Nog ’n metode is karbonisering waartydens koolsuurgas in die natuurlike wyn gepomp word.
• By die tenk/Charmat-metode word natuurlike wyn in die tenk gefermenteer en onder druk gebottel.
• Die uniekheid van vonkelwyne is natuurlik die borrels, ook bekend as die bead, of in Frans die mousse.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Kokkedoor se inskrywings is oop! Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar…

2 hours Gelede

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.