kategorieë: DekorLeefstyl

Feëkasteeltjies

Vir dogtertjies is meer nooit te veel nie. Malvalekker-kamers vol pienk patroontjies is hier aan die orde van die dag. Van malvapienk mure, geblomde feetjiebeddegoed, tot ’n kristal-kroonkandelaar, is hierdie spasie pure dogtertjie. Tog kan jy ’n ouwêreldse, tydlose tema skep met die gebruik van eenvoudiger meubels.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Wenke

Mooi en unieke kinder-dekor is nie altyd volop nie. As jy jou voorliefde vir Barbie of Bratz verloor het, moet jy maar doodeenvoudig die grense verskuif en vir jou krummel ’n eiesoortige planeet aanmekaarslaan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die lekkerte van kinderkamers is dat jy jou verbeelding vrye teuels kan gee. Anders as met geykte dekorreëls waar minder meer is, geld die teenoorgestelde hier.

Voor jy ’n voet versit, gaan sit eers op jou hurke sodat jy die vertrek as ’n kind kan sien. Is die rakkies te hoog of die speelgoed buite bereik? Is die vensterbank te laag en gevaarlik? Fynkam sommer ook die vertrek vir oop kragproppe en skerp kante.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

’n Nostalgiese nessie vir jou dogtertjie

Hierdie ou vertoonkassie het ’n tweede lewe gekry.

Verskaffers

www.cleverlittlemonkey.co.za

www.robertthomson.com

www.nestdesigns.co.za

www.littlelovekids.com

Empty gallery item. Please make sure you have upload image to it or check the short code.
Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.