kategorieë: Bekendes

Foto’s: Zetske van Pletzen se Ooievaarstee

Zetske van Pletzen, dogter van die befaamde akteurs Elzette Maarschalk en Pierre van Pletzen (7de Laan-faam), en vrou van sanger en akteur Altus Theart (Getroud met Rugby-faam), se Ooievaarstee was ’n dag van vreugde, blydskap en liefde toe die belangrikste vroue in haar lewe haar met die mooiste geskenke vir haar eersteling bederf het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Zetske gee binnekort (oor 8 weke) geboorte aan ’n seuntjie. Sy en Altus het nog nie op ’n naam vir die knapie besluit nie, maar hulle het wel ’n kortlys … Zetske sê sy sal weet wat sy naam moet wees sodra sy hom vir die eerste keer in haar arms vashou.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ons het saam met Zetske, haar vriendinne en familielede Ooievaar gehou by die asemrowende Jenna Clifford Design Studio in Johannesburg.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kyk hier na die foto’s:

Zetske bedank die volgende borge wat haar Ooievaarstee moontlik gemaak het:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Spyseniering
Emporium Coffee Shop
Geraldine 076 119 4911 | emporium.info1@gmail.com | Facebook: Emporium Coffee Shop

Dekor
Vintagerose Decor
www.vintagerose.co.za

Wyn
Solms-Delta Wine Estate
www.solms-delta.co.za

Koek
Just Kidding Parties & Cakes
Michelle 072 200 3807 | Facebook: Just Kidding Parties

Venue
Jenna Clifford Design Studio
www.jennaclifford.com

Kot & babakas
Baby By Design
babybydesign.co.za
Kim: 083 782 4940 | kim@babybydesign.co.za

Stootwaentjie
Baby Buggz
www.babybuggz.co.za
Aamena: 084 508 2227 | aamena@babybuggz.co.za

Doekesak
Tjailababy
www.tjailababy.co.za
Marilie: 082 436 4311 | info@tjailababy.co.za

Voorgeboorte-klasse
Tine Otte
www.tinaotte.com
(011) 782-5790 | tinaotte@telkomsa.net

Baba-linne
Lullaby Dreamz
http://www.lullabydreamz.co.za/
Babsie: 082 854 1507 | babsie@lullabydreamz.co.za

Baba-produkte
Oh Lief Natural Baby Products
www.ohlief.com
Christine: 082 828 4466

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.