'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na ‘n kort tydperk van laai, het jy dalk ‘n probleem met jou battery.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Met vandag se slimfone is daar geen manier om jou battery te vervang soos ons in die 2000’s gedoen het nie. Nou sal jy jou foon moet inneem om herstel te word, of erger nog, ‘n nuwe foon kry.
Lees ook: Vyf planne vir kwaliteittyd met jou kind
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Soms kan ons vergeet om ons fone betyds vir die volgende dag te laai en kies dan om dit oornag te laai. Dit is ‘n nee-nee.
Die meeste slimfone het litiumioonbatterye wat tot oorverhitting kan lei. Oorverhitting kan die battery se kapasiteit verminder. Dus, as jy jou foon vir ‘n lang tydperk laai, sal jou battery oorverhit.
Volgens Batteries Shack is dit een van die slegste dinge wat jy aan jou foon kan doen. Jy sal nooit konstante stroomspanning op jou battery kry as jy laai-toestelle van onbetroubare handelsmerke gebruik nie.
Wenk:
Vir Android-gebruikers, skakel jou foon af, prop jou kragbank in en wag totdat dit klaar is.
Vir iPhone-gebruikers, sluit jou skerm en los jou foon om te laai.
As jy ‘n handelsmerk laaiers en kabels gebruik wat verskil van jou foon, verander dit die stroomsterkte en spanning wat na jou battery vloei.
Dit kan veroorsaak dat jou battery oorverhit, ‘n verlies aan kapasiteit of erger nog, ‘n brand.
Hier is ‘n fout om te vermy soos verduidelik deur Out of Warranty.
Ja, omhulsels beskerm ons fone, maar nie terwyl hulle laai nie.
Ons fone straal hitte uit wanneer dit ingeprop is. As ons dus ons foonkassie aanhou, hou ons die hitte vas wat na ons battery terugvloei.
Lees ook: Stres: Gee aandag aan jou liggaam se waarskuwingstekens
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.