kategorieë: Mode

Gavin Rajah en Legit – ’n dinamiese duo

Ons sal eersdaags sy kenmerkende styl en aanloklike ontwerpe in Legit-winkels landwyd kan bewonder. Al die kledingstukke is persoonlik en eksklusief deur Gavin ontwerp en elke skets , patroon en drukwerk is deur hom op papier omskep vir die spesialis Legit kopers en aanhangers.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die versameling is gevul met luukse materiale soos jacquard, brokaat en blinkers asook atletiese, tegniese materiale soos lycra, neopreen en maasstof in helder somerkleure en met geometriese details.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die versameling is geïnspireer deur sy eie ontwerpersreeks om tot ‘n jonger mark te spreek. Die Gavin Rajah-Legit reeks sal beslis ‘n nuwe, jeugdige en modieuse generasie aanhangers laat regop sit!

Die volledige ontwerpers versameling sal in 190 Legit winkels regoor Suid-Afrika, Botswana, Namibië en Swaziland beskikbaar wees vanaf 25 November 2013. Die pryse is in lyn met die Legit koper se begroting. Ons kan nie wag nie!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.