kategorieë: GebakKos

Geen-knie focaccia met vye en bokmelkkaas

Geen-knie focaccia met vye en bokmelkkaas. Deur Vickie de Beer. Foto: Lee Schwagele/CRPhotographic

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Genoeg vir 6 – 8

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Voorafgisting

Begin reeds die vorige dag met die brood. Begin met die voorafgisting (poolish). Die mengsel word die dag voor die tyd al gemaak en verseker dat die focaccia geurig en gisagtig smaak.

  • 340 g broodmeel
  • 1 ml gis
  • 360 ml water
  1. Meng al die bestanddele met ’n houtlepel in ’n groot mengbak tot glad. Bedek met kleefplastiek en laat by kamertemperatuur tot dubbel die grootte rys.
  2. Sit oornag in die yskas.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.