kategorieë: Nuut & NouKos

Geseënde granate

Met die glansende juweelpitte van ’n granaat kan jy nuwe lewe aan slaaie, souse en nageregte gee. Die pitte kom soms ’n bietjie moeilik van die membrane los. Probeer eers om die skil met ’n houtlepel te slaan. As dit nie werk nie, kan jy die membrane met pit en al in ’n bak water laat lê. Die pitte sal afsak en die membrane na bo dryf. Behalwe mooi, is granate ook heilsaam. Dit is ’n goeie bron van vitamien B, kalium en antioksidante.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Granaatsap is deesdae vrylik beskikbaar, en 100 ml van dié heerlike sap voorsien in 16% van jou daaglikse vitamien C-behoefte.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

In seisoen: April

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.