kategorieë: KalenderOntspanning

Gesnaarde Gedigte by Woordfees 2018

Foto deur Carel Stander

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

In Gesnaarde Gedigte gebruik sanger-liedjieskrywer Hilandi du Toit en aktrise June van Merch gedigte, musiek en emosies om kwessies soos mensegelykheid, geslagsgelykheid, rassisme, liefdeloosheid teenoor selfdegeslagverhoudings en die kerk se oproerings daaroor aan te spreek. Gedigte van weleer word getoonset en Van Merch, met haar ysterstem, vertolk van die oudste en mees geliefde Afrikaanse poësie. Du Toit vul die woordkuns met gevoelvolle kitaarspel aan en sing ook van haar oorspronklike liedjies. Sy tokkel akoestiese staalsnare, gaan maak ’n draai by die Spaanse flamenco en bring ’n sessnaarbanjo saam. Mari Borstlap behartig die regie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Lees ook ons onderhoud met June van Merch

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Verdere inligting

Plek: Drostdy-teater, Stellenbosch

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Datums en tye:
3 Maart 2018 om 10h30
6 Maart 2018 om 20h30
10 Maart 2018 om 10h30

Kaartjies is beskikbaar by Computicket

Klik op hierdie YouTube-skakel en luister na een van Hilandi se verwerkings.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

3 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.