kategorieë: KosNagereg

Gestoofde dadelpoeding

Gestoofde dadelpoeding deur Vickie de Beer

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Genoeg vir 6.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Sous:

  • 375 ml (1 ½ k) suiker
  • 625 ml (2 ½ k) kookwater

Poeding:

  • 125 ml (½ k) warm melk
  • 5 ml (1 t) koeksoda
  • 280 g (2 k) koekmeelblom
  • 115 g (½ k) sagte botter
  • 25 ml (1½ e) goue stroop
  • 7,5 ml (1½ t) gemaalde gemmer
  • 125 ml (½ k) dadels in stukkies gesny
  • ’n knypie sout

Metode

  1. Verhit die suiker en water saam in ’n groot, diep kastrol met ’n deksel. Roer die stroop deurentyd tot die suiker opgelos is en dit begin borrel. Laat die stroop vir ±10 min. prut.
  2. Giet intussen die warm melk in ’n groot mengbak en los die koeksoda daarin op. Voeg die koekmeelblom, botter, goue stroop, gemaalde gemmer, dadels en sout by en meng goed.
  3. Skep lepels vol beslag in die warm stroop tot al die beslag opgebruik is.
  4. Sit die deksel op en kook die poeding vir ±1 uur, maar hou die deksel vir die eerste halfuur op en toets dan met ’n toetspen om te sien hoe gaar dit is. Indien die stroop min word, kan jy nog water byvoeg.
Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

21 hours Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.