kategorieë: Leef gesondGesondheid

Tekens van lae ystervlakke

’n Ystertekort is ernstig genoeg dat jy daarmee dokter toe moet gaan. Maar mens wil ook nie oorkom as iemand vol ipekonders nie. Dus wil jy eers dokter toe gaan as jy ’n sterk vermoede het dat jy regtig lae ystervlakke het. Gelukkig kan jy die tekens vir elkeen self tuis evalueer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Tekens van ’n ystertekort

• Jy is altyd koulik
• Jy het nie krag het nie: jou spiere raak gou moeg en jy kan nie deurdruk nie
• Jy het ’n vinnige hartklop
• Jy kry seertjies in jou mondhoeke en jou tong is teer
• Jy proe nie goed nie
• Jy het rustelose bene-sindroom
• Jou onderste ooglid is aan die binnekant baie bleek
• As jy op jou vingernaels druk raak hulle wit en bly hulle lank wit voor hulle pienk raak. By mense met genoeg yster keer die pienk kleur binne ’n sekonde terug.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees ook

Is jy moeg weens jou lae yster of jou lae vitamien B?
Hoekom jy nie self ysteraanvulling moet doen nie
Jy hoef nie net vleis te eet vir vitamien B12 nie!
Tekens van lae vitamien B12-vlakke
Watter kosse is ryk bronne van yster?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.