kategorieë: HareSkoonheid

Haarvideo’s: Modeweek 2016

Die “Bardot Bouffant” (AMOI)

Die “Bardot Bouffant”-voorkoms is geïnspireer deur Bridget Bardot se ikonies 60’s haarstyl. “Ons wou met hierdie voorkoms die volume en vorm skep van die ikoniese 1960 ‘bouffant’ maar hierdie weergawe is varser, moderner en meer drabaar,” sê Chris Naselli, New York-modeweek se ambassadeur vir TRESemmé.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Kry die voorkoms so:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Stap 1: Begin met TRESemmé se Moisture Rich Shampoo & Conditioner

Stap 2: Wend TRESemmé Volume and Lift Mousse aan jou nat hare en maak jou hare rofweg met ’n haardroër droog.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Stap 3: Kam ’n diep kantpaadjie en wend ’n druppel TRESemmé Oil Elixer aan die palm van jou hand, vryf jou hande bymekaar en wend aan vanaf die mid-lengtes tot by die punte van jou hare en kam deur met ’n wyetand kam.

Stap 4: Gebruik jou kam en pluiskam die hare op die kroon van jou kop agtertoe.

Stap 5: Kam nou ’n kuif oor jou voorkop, en maak jou hare in ’n lae-poniestert vas.

Stap 6: Spuit die TRESemmé Extra Hold Hairspray aan.

Loer hier na die stap vir stap video:

Die “Uptown Sleek” deur Carolina Herrera

“Die ‘Uptown Sleek’ is deur Orlando Pita (New York-modeweek se ambassadeur vir TRESemmé) ontwerp. Hy beskryf die voorkoms as ’n moderne weergawe van ’n gladde uitblaas-styl wat  Carolina Herrera se naturlike elegansie reflekteer.

Stap 1: Was jou hare met TRESemmé Keratin Smooth shampoo and conditioner om enige kroesies te vermy, boonop maak dit stilering makliker.

Stap 2: Wend die TRESemmé Heat Defence Styling Spray aan jou hare en kam dit saggies deur.

Stap 3: Blaas jou hare met ’n droër droog, borsel en kam ’n eenkantpaadjie.

Stap 4: Verdeel jou hare in kleiner seksies sodat dit maklik is om te beheer.  Trek ’n haaryster deur elke gedeelte om seker te maak die hare is glad en dit blink.

Stap 5: Spuit TRESemmé Firm Hold Hairspray liggies oor jou hare om die styl in plek te hou.

Loer hier na die stap vir stap video:

Die “Downtown Wave” deur MONSE

Orlando Pita het ook die ‘Downtown Wave’-voorkoms geskep. “Ons wou ’n haarstyl skep wat by die ‘cool’ Monse klerereeks pas. Die reeks vier individualiteit deur naturlike teksture en sagte lyne, en hierdie haarstyl weerspieël ’n moeitelose voorkoms wat selfvertroue uitbeeld,” sé Orlando.

Stap 1: Was jou hare met die TRESemmé 24 Hour Body Healthy Volume Shampoo & Conditioner vir gesonde hare.

Stap 2: Wend ’n muntstuk grootte TRESemmé Volume and Lift Mousse aan die wortels van jou hare en blaas droog.

Stap 3: Kam ’n middelpaadjie. Gebruik ’n haaryster om een duim seksies van jou hare met die haaryster te krul. Probeer om eerder sagte golwe as stywe krulle te skep.

Stap 4: Spuit nou TRESemmé Extra Hold Hairspray om die golwe op hul plek te hou en trek jou vinger deur die golwe om ’n meer naturlike vookoms te skep.

Loer hier na die stap vir stap video:

Deel
Gepubliseer deur
Justine Kroes

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

12 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.