kategorieë: Nuut & NouDrankiesKos

Hoe om Dalgona-koffie te maak

Hoe om Dalgona-koffie te maak deur Imka Webb. Hierdie artikel het oorspronklik in Food & Home Magazine verskyn. Hooffoto: iStock/Jennifer Gauld

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Een van die jongste trends in die foodie-wêreld is dalgona-koffie – en ons moet erken, ons is nogal opgewonde hieroor!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Dalgona-koffie is lankal gewild (ja, nog voor jy dit op sosiale media gesien het!) en dit het glo iewers in die streek rondom Indië, Pakistan en Macau ontstaan, waar dit as phenti hui (Hindi) / fetano (Bengali) bekendstaan. Losweg vertaal beteken dit “geklopte koffie.”

Hierdie styl van koffie het glo die bynaam “dalgona” gekry omdat dit baie soos dalgona sponslekkers lyk, ’n tradisionele straatkos van Korea.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lees ook: Maak koffie soos ’n barista

Hoe om Dalgona-koffie te maak

Klop twee eetlepels kitskoffie saam met 2 eetlepels suiker en 2 eetlepels warm water totdat dit dik en romerig word.

Skep die romerige mengsel oor koue of warm melk en sprinkel kaneel of kakao bo-op.

Jy kan ook ’n paar ysblokkies by jou dalgona-koffie voeg om dit ekstra verfrissend te maak!

Loer hier vir die resep in Engels van Food & Home Magazine, en besoek hul webblad vir nog heerlike resepte.

Loer hier vir nog lekker resepte:

Bak piesangbrood!

Bak hierdie 5 lekker dinge vir Paasfees

Maak vetkoek

Maak die heerlikste pizza by die huis

Die 12 lekkerste broodresepte

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.