Hoe om seker te maak watter troeteldier reg vir jou huishouding sal wees
Hoe om seker te maak watter troeteldier reg vir jou huishouding sal wees deur Ilse Salzwedel. Hooffoto: iStock
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Nie alle hond- of katrasse gaan by enige persoon of gesin pas nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Luister hier hoekom dit so belangrik is dat jy die regte soort troeteldier vir jou huishouding en leefstyl kies, en hoekom dinge soos sosialisering en “puppy classes”so belangrik is.
En watter ras is die beste vir asmalyers of kinders en mense wat allergies is vir diere se hare?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }En onthou ook om jou kinders te leer om reg op te tree teenoor die gesin se troeteldiere …
En het jy geweet dit is beter om eerder ‘n paar weke te wag tussen twee honde wanneer jy meer as een dier gelyk wil aanskaf? (Sommige diere ontwikkel “litter mate”-sindroom wat kan lei tot probleemgedrag.)
Dr. Didi Claassen gee praktiese raad wat jou beslis sal help om die regte keuse te maak. Dr. Didi Claassen is ‘n veearts en spesialis veterinêre patoloog
Klik op die pienk speelknoppie om te luister – dis gratis en jy kan enige tyd luister.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.