Hoender en sondroëtamatie slaai
Serves: 4
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- Verhit die olie in ’n pan oor matige hitte. Braai die hoenderborsies vir 8-10 min. in die olie tot goudbruin en gaar. Haal uit en laat tot kamertemperatuur afkoel.
- Sny die hoender diagonaal in dun skywe en pak op ’n dienbord uit. Voeg die parmaham, dennepitte, sondroëtamaties en basiliekruid by.
- Slaaisous: Meng die olie van die sondroëtamaties en balsemiekasyn met die basiese slaaisous en gooi oor die slaai.
Rooi Rose
Lees Meer
Gevulde en gebakte tamaties
06/03/2026
Eksotiese Thai-hoender met klapper-jasmynrys
20/02/2026
Gebakte vis in geurige tamatiesous
09/02/2026
