kategorieë: Leef gesondGesondheid

Hoeveel slaap het jy regtig nodig?

Hoeveel slaap het jy regtig nodig? Deur Salomé Delport

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Hoe laat is slaaptyd?

Baie mense slaap sleg juis omdat hulle te véél slaaptyd toelaat. Een van die kunsies van ’n lekker nagrus is so eenvoudig soos om die regte aantal slaapure vir jou uit te werk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hoeveel slaap het jy dan nou nodig?

Volgens die American Academy of Sleep Medicine is dit soveel vir gesonde, aktiewe mense:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • Babas slaap die meeste van almal – tussen 12 – 16 uur.
  • Een- en tweejariges het 11 – 14 uur nodig.
  • Drie- tot vyfjariges het effe minder nodig: 10 – 13 uur.
  • Ses- tot twaalfjariges het 9 – 12 uur nodig, wat nog minder is.
  • Tieners het almal byna dieselfde slaapbehoefte, naamlik 9 – 10 uur per nag.
  • Volwassenes het minder as tieners nodig, sowat 7 – 9 uur.
  • Bejaardes het die minste slaap nodig: ’n uur minder as wat hulle as volwassenes geslaap het. Dus iewers tussen 6 – 8 uur.

Lees ook: Wat jy moet weet oor slaap en menopouse

Dit is ’n proses om jou beste slaaptyd uit te werk. Begin so:

Lees ook: 14 redes hoekom jy sleg slaap en wat jy daaraan kan doen

1 Bepaal jou slaaptyd

  • Hoeveel is die aangewese maksimum slaapure vir jou?
  • Hoe vroeg moet jy opstaan?
  • Tel hiervandaan af terug.

2 Bepaal hoeveel slaap het jy nodig

  • Gaan slaap twee weke lank elke aand so laat as wat jy uitgewerk het.
  • Teken jou spontane wakkerwordtyd aan.
  • As jy elke oggend vanself min of meer teen opstaantyd wakker word, is jy by jou regte slaaptyd.
  • As jy konsekwent vroeër wakker is, kan jy jou slaaptyd ooreenstemmend later skuif.
  • As jy steeds nie vanself wakker word nie, het jy meer slaap as gemiddeld nodig, met ’n ooreenstemmende vroeër slaaptyd.
  • Jou spontane wakkerwordtyd wys vir jou hoeveel slaap jy nodig het. As jy dus soms baie later gaan slaap, weet jy nou hoeveel slaap jou liggaam nodig het, en hoeveel later jy die volgende oggend moet slaap om
    verfris op te staan.

Lees ook: Hoe om slaapdagboek te hou vir ’n beter nagrus

Hooffoto: Acharaporn Kamornboonyarush vir Pexels

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.