Die aktrise, Scarlett Johansson, het bevestig dat sy haar eerste kind saam met verloofde Romain Dauriac, verwag. Die gerugte het Maandag ontstaan. Sy is glo 5 maande swanger.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Johansson is tans besig met die bemarking van haar opkomende fliek Captain America: The Winter Soldier waarin sy dieselfde karakter vertolk as in Avengers 2. Die verfilming van dié fliek was veronderstel om in April te begin, maar nou gaan dinge moontlik verander.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }’n Bron het aan E! Online gesê dat die vervaardigers van Avengers haar tonele vinnig gaan probeer afhandel. Die rol wat sy vertolk, vereis dat sy ’n stywe, swart katpak dra.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.