kategorieë: Leef gesondGesondheid

Hou jou vel mooi

Wat gebeur as jy rook?

Navorsers meet rookskade in pakkiejare. Een pakkie van twintig sigarette per dag voeg een pakkiejaar by jou velvoorkoms, longouderdom en so aan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Iemand wat tien sigarette per dag rook, doen elke jaar ’n halwe pakkiejaar se skade op, terwyl een wat twintig sigarette per dag rook ’n volle pakkiejaar verloor. As dit by jou vel kom, gee nege pakkiejare jou drie keer meer plooie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

As jy dus twintig per dag rook, kan jy teen jul matriekreünie ’n veertigjarige vel hê … en so oud soos die ouer onderwyseresse lyk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Sal dit help as jy ophou? Beslis. Alle rookskade kan ten minste deels omgekeer word. Al is rookplooie permanent, sal jy binne ’n maand nadat jy ophou rook het jou vel se bloesende kleur begin terugkry. Ná nege maande sal jou vel se kleur en tekstuur so te sê normaal wees.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

7 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.