Ons het ’n Wendy-huisie ’n splinternuwe voorkoms gegee. Daar is min dinge wat jy nie met ’n blik verf en ’n groot skeut verbeelding kan regkry nie. Die geheim van so ’n klein area is om ’n eenheid te vorm en met min kleure te werk. My voorstedelike dorpshuisie het te min slaapplek. So, toe besluit ek op ’n piepklein gastehuisie. Al is dit net ’n houtstruktuur, kan jy jou houthuisie ’n weelderige voorkoms gee, met min moeite!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Ligte kleure – wit, room, grys en ’n spatsel blou hier en daar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Items om na te kyk wanneer jy hierdie styl suksesvol wil naboots: Beddegoed, muurkuns, lig, muurhorlosie, matjie en ander kleiner produkte vir meer detail.
Hieronder deel ons ’n lys van produkte wat nou in die winkels beskikbaar is. Gebruik dit as riglyn om ’n vertrek in jou huis hierdie tipe voorkoms te gee. Of, vernuwe ’n Wendy-huisie in die somer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
1 Cameron Barnes-bankie van Green Elephant Collective
2 Heath Nash-hangrakkie van Green Elephant Collective
3 The Artisan-lamp van Green Elephant Collective
4 Message’s-raam met gedrukte detail van Hello Pretty
5 Glasie van Woolworths
6 Kussingoortreksels van Hello Pretty
7 Buite-kussing van Woolworths
8 Matjie van Mr. Price Home
9 Kussings van Hello Pretty
10 Kombers van Woolworths
11 Muurhorlosie van Mr. Price Home
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.