kategorieë: Dekor

Idees met ou borde

Koppies kan gebruik word om vetplante in te plant, borde kan teen ’n muur gemonteer word, of jy kan dit net eenvoudig hou vir ’n spesiale geleentheid wanneer jy gaste het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Hier is ’n idee – gaan loer ’n bietjie by tweedehandse winkels vir ou staal-afdroograkkies en stal die borde só uit. Jy kan selfs die res van die rakkie versier met rankplante om dit meer kleurvol te maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

3 wenke

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

* Wanneer jy borde teen jou muur monteer, maak gebruik van verskillende groottes.
* Soos enige ander kunswerk wat teen jou muur hang, moet jy goeie voorsorg tref vir die spasie tussen die borde – maak merkies met ’n potlood waar jy die borde wil hang
* Met die dek van ’n tafel, moet jou ander elemente bypassend wees met die algehele gevoel van die tafel se tema.

Drie winkels wat soms borde met die nabootsing van ou breekware verkoop:
* @Home
* Boardmans
* Mr. Price Home

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

6 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

6 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.