kategorieë: Kalender

Irene Laerskool Maanlig Pretloop

Irene Laerskool hou vandeesweek weer sy jaarlikse Maanlig Pretloop en soos altyd beloof dit om ’n aand van pret te wees!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Toegang is gratis vir blinde, sowel as gestremde deelnemers. Afgesien hiervan is dit ook oop enigeen, oud en jonk, om aan dié geleentheid deel te neem. Deelnemers kan kies tussen twee roetes van 8km of 4km wat elk onderskeidelik om 18:3 en 19:00 afskop.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Enige honde-maats is ook welkom mits hulle leibande dra.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Waar: The Oval, Irene

Wanneer: 14 Oktober

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Afstande en pryse:

8 km – R60      18:30

4 km – R40      19:00

Registreer aanlyn, klik hier

*Registrasie sluit op 12 Oktober

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.