#Dienuwemooi het geen ouderdomsbeperking nie, en daar is nie ’n beter voorbeeld as die model Iris Apfel nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Op 95 is Iris Apfel besiger as die meeste jonger modelle. Sy het selfs ’n dokumentêr oor haar persoonlike styl agter die rug, getitled Iris (wat 98% op die webwerf Rotten Tomatoes gekry het).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kyk die voorskou van die Iris-film hier:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Iris was al in verskeie advertensie-veldtogte te sien (onder andere van bekende ontwerper Kate Spade saam met wie sy nou weer werk), en is pas aangewys as die gesig van die Amerikaanse modereeks Blue Illussion. Dit gaan selfs verder as dit: sy het pas ’n reeks bykostighede vir die Amerikaanse winkel HSM ontwerp. Kyk net hoe koel is dit!
Iris sit by die meeste modeweke (van Parys tot New York), saam met al die bekende bloggers en modekenners in die bekende voorste ry. Sy het ook pas ’n veldtog saam met die Amerikaanse modewinkel Macy’s gedoen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Die groot bekoring wat Iris inhou, is dat sy so skaamteloos haarself is, en haar nie aan enige reëls steur nie.
Hier is een van Iris se kort video’s in die Macy’s-veldtog op Instagram.
Kyk net hoe gaande is almal, en veral die jonger meisies, oor haar.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.