kategorieë: TrendsMode

Julie-mode: Agter die skerms

Agter die skerms: Julie-mode deur Bea Lingenfelder en Susra Matthee. Hooffoto: Bea Lingenfelder.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die 11 beste wenke vir ’n maksimalistiese voorkoms

Voel jy geïnspireerd deur ons Julie-modestorie, maar is nie doodseker hoe om dit reg te kry nie?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  1. Balanseer jou besige uitrusting met ’n swart of wit item.
  2. Moenie bang wees vir blink nie – blinkers pas by alles (ja, alles)
  3. Verruil jou jeans vir ’n prettige romp saam met tekkies en ’n t-hemp.
  4. Kleurvolle tekkies kikker dadelik ’n uitrusting op
  5. Strepe van verskillende groottes speel in op dimensie en vorm. Dit skep ’n meer vleiende figuur as strepe wat almal ewe breed is.
  6. Dink aan jou voorkoms as ’n kunswerk – dit bestaan nie net uit lukrake dele sonder sin nie, fokus op hoe die prentjie bymekaar pas en as ’n geheel lyk.
  7. Laat jou persoonlikheid sterk vertoon word, want hierdie trend handel oor uitdrukking en emosie, eerder as perfeksie.
  8. Probeer ’n bekende se styl naboots en as riglyn gebruik – kies egter ’n bekende se styl waarby jy kan identifiseer.
  9. Onthou om steeds gemaklik te wees.
  10. ’n Kleurvolle rok is ’n goeie belegging, omdat jy dit maklik met ander neutraler items kan stileer as jy ’n bietjie oorweldig voel met die oordadige trend.
  11. Elke item is belangrik. Om te verhoed dat jy soos ’n bondel wasgoed lyk, moet jy noukeurig dink oor elke item wat jy by jou uitrusting voeg – selfs jou paar sokkies!

Loer hier vir nog goeie raad

Kyk hier na ‘n paar agter-die-skerm-foto’s van ons Julie-modestorie:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Produksie deur Susra Matthee

Fotograaf: Caroline Mclelland van Supernova

Hare en Grimering: Lisa Bailey van Supernova

Modelle: Anouschka van Bossmodels / Hui van My Friend Ned

Mode-assistent : Bea Lingenfelder

Baie dankie aan Colourlab dat ons die fotos by julle kon neem. Vir meer inligting besoek www.colourlab.co.za

Dankie ook aan Baz’Art wat ons toegelaat het om teen die kunsmuur van Tim Marsh af te neem. Vir meer inligting besoek baz-art.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Bea Lingenfelder

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

12 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.