kategorieë: KosJy kan

JY KAN sampioen-meringues maak

1 Spuit die meringue-mengsel in sirkels van verskillende groottes vir die doppies van die sampioene. Maak die bokant van die doppies met ’n nat vinger glad. Spuit ook ’n “stingel” wat by elkeen pas. Droog in die oond uit.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

2 Smeer die donkersjokolade en die witsjokolade aan die onderkant van elke sirkel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

3 Gebruik ’n tandestokkie om die lyntjies op die onderkant van die “sampioen” te trek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Maak só die perfekte meringue

• Moenie yskoue eierwitte gebruik nie, eierwitte by kamertemperatuur werk beter.
• Vet voorkom dat die eierwitte uitsit, maak seker dat die mengbak en klitser geen oorblyfsels van vet, olie of eiergeel bevat nie.
• Gebruik om dieselfde rede verkieslik ’n koperbak, so nie glas of vlekvrye staal.
• Los die oonddeur op ’n skrefie oop as jy die meringues oornag wil bak. Dit sal verseker dat die meringues wit bly.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.