• 60 g (60 ml) tuisgemaakte tamatiesous of passata (Italiaanse tamatiepuree, beskikbaar by supermarkte)
• 80 g (160 ml) gerasperde cheddarkaas
• 1,5 g (5 ml) psylliumvesel
• 5 g (5 ml) sout
• 45 ml (3 e) olyfolie
Instructions
1 Meng die maalvleis, ui, wortel, murgpampoentjie, tamatiesous, kaas, psylliumvesel en sout in ’n groot mengbak. Meng goed deur. 2 Rol die mengsel in klein happiegrootte frikkadelle. 3 Verhit die olyfolie in ’n braaipan oor matige hitte en braai die frikkadelle in sarsies tot gaar en goudbruin, sowat 10 min.
per 100 g • energie 365 kkal. • proteïen 14 g • vet 33 g • koolhidrate 4 g • allergene suiwel