Karlien en haar man, die oud-rugbyspeler Joe Breytenbach aan wie sy vanaf September 2016 verloof was, het onlangs getrou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Sy het Sondagmiddag, 26 Maart 2017, ’n foto op Instagram gedeel waarin ’n mens baie duidelik kan sien sy is ’n bruid. Sy het daarby geskryf: “Vandag kan ek met oorgawe en soveel dankbaarheid vir jou sê – moet nooit opgee op die liefde nie.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on
Ons was eers onseker of dit wel waar is, maar Karlien se ma (wat ook haar bestuurder en woordvoerder is), het die nuus bevestig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Karlien het die naweek by Nickelodeon se NickFest opgetree en vir ons vertel hoe baie sy daarna uitsien. “Ek is vreeslik opgewonde! My kinders is MAL oor Nickelodeon en ek kyk selfs saam. Ek is soms meer opgewonde oor Paw Patrol as hulle. Ek wil hulle graag saam neem om al die karakters te ontmoet.” Lees die volledige onderhoud hier
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.