kategorieë: Nuut & Nou

Keldernotas: Bier

– Erdinger Weissbräu Dunkel is ’n donker koringbier wat met fyn hop en donker mout in Beiere gebrou word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

– Grolsch Premium Lager is ’n Hollandse bier wat sedert 1615 vervaardig word en in ’n unieke bottel versprei word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

– Duvel Belgium is ’n goue ale wat in België gebrou en twee maande verouder word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

– Corona Extra is wêreldwyd een van die topverkopers en word in Mexiko gebrou. Dit word tradisioneel met ’n lemmetjieskyfie in die bottelnek gedrink.

– Boddingtons Pub Ale is oorspronklik van Manchester, Engeland, en het ’n romerige tekstuur en goue kleur. Dié blikkies het ’n unieke affêrinkie binne-in wat die bier skommel en meebring dat elke glas met ’n lekker lagie skuim geskink word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

– Abbaye de Leffe Brune is ’n donker Belgiese ale wat oorspronklik in ’n klooster deur monnike gebrou is.

– De Verboden Vrucht is ’n sterk vrugtebier met ’n donkerrooi kleur.

– Peroni Nastro Azzurro is nie net ’n gunstelingbier onder vroue nie, maar die gunsteling in Italië, waar dit gebrou word. Dit het ’n verfrissende, helder smaak.

– Guinness Draught is ’n Ierse bier in ’n spesiaal ontwerpte botteltjie wat die bier laat skuim wanneer jy daaruit drink. Die bier het ’n karamel-en-mout-smaak met ’n bitter nasmaak.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose
Tags: bierkoskas

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.