kategorieë: Drankies

Wynmaniere

Oopmaak van ’n bottel

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • Verwyder die boonste deel van die foeliekappie om die nek van die bottel deur dit netjies met ’n mes los te sny.
  • Verwyder die kurkprop met ’n botteloopmaker en maak seker die bottelnek is skoon voor jy die wyn skink.

Skink van wyn

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • Wees versigtig dat die bottelnek nie aan die rand van die glas raak nie. Draai die bottel liggies sodra jy klaar geskink het om te keer dat druppels op die tafel mors.
  • Rooiwynbottels kom op die tafel en wit- en vonkelwynbottels word langs die tafel in yshouers gesit.
  • Lapservette kan om die bottels se nekke gedraai word om te keer dat water van die ysbak drup wanneer jy skink. Drankwinkels het ’n hele paar foefies wat die skinkslag kan vergemaklik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose
Tags: wynmaniere

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

11 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.