kategorieë: DekorLeefstyl

Kies jou eie badkamerstyl – die mooiste inspirasie vir elke styl

Kies jou eie badkamerstyl – die mooiste inspirasie vir elke styl Deur Cornel Dunn. Hooffoto Elzabe Smit

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Druk jou persoonlike stempel ook op jou badkamer af. Dink mooi en kies slim, want dit is ’n duur affêre om ‘n badkamer oor te doen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Nostalgies

Hier woon ’n versamelaar en ’n romantikus. Druk jou sentimentele stempel deeglik hier af met onthou-goed en outydse versierings.

Kies jou eie badkamerstyl – die mooiste inspirasie vir elke styl

Lees ook: 6 slim wenke vir plaashuisdekor

Buitelugliefhebber

Hierdie ruimte is vol vars lug met minimalistiese dekoritems. Belê in gehaltehortjies vir privaatheid en soliede houtbykomstighede vir ’n aardse gevoel.

Lees ook: 7 dinge wat op elke balkon moet wees

Sprokie vir ’n stadskind

Die vertrek is netjies ingerig. Hier lê die waarde eerder in kwaliteit as kwantiteit.

Kies jou eie badkamerstyl – die mooiste inspirasie vir elke styl

Lees ook: 6 goedkoop maniere hoe jy jou huis se voorkoms kan opknap met muurplakkers

’n Tikkie Afrika

Hierdie badkamer is ruim met baie elemente van graniet en sement. Die fokus is op die ruimte en nie op oordadige versierings nie.

Lees ook: Bonsai vir beginners

Verskaffers

Mr Price Home | mrpricehome.com

Trade Secret | tradesecret.co.za

CTM | ctm.co.za

American Shutters | americanshutters.co.za

Weylandts | weylandts.co.za

Woolworths | Woolworths.co.za

Plumb it online | plumbitonline.co.za

Wunders | wunders.co.za

Elzabe Smit  | elzabesmit61@gmail.com

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.