kategorieë: DekorLeefstyl

Kies jou Kersfeeskleur

Rooi

Rooi is feestelik en vars. Die gebruik van die kleur is afkomstig van die rooi appels in die paradys. Meng verskillende teksture en ontwerpe om ’n perfekte rooi Kersfees te kry.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Lees ook: Geskenkgids vir Kersfees 2017

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Rooi Kerstafel

Feestelike liggies

Goud

Goud was in 2016 baie gewild en word hierdie seisoen steeds baie gesien. Dit is elegant, glansryk en baie stylvol. Goue Kersversierings is volop en in verskeie elemente beskikbaar wat jy kan gebruik vir jou Kerstafel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kry ook jou spogspyskaart vir Kersfees hier

Goue Kersfees

Goue geskenkies

Groen

Groen word veral deur die Kersboom verteenwoordig. Brei hierop uit met kruie en loof om ’n aardse Kerstafel te skep.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lees ook: 3 wenke vir ’n groen bankbalans dié feesseisoen

Groen Kersfees

Aardse geskenkies

Antiek

In hierdie tema word daar van herinneringe gebruik gemaak. Hope kerse en onthougoed sal hierdie voorkoms verewig.

Lees ook: 5 spyskaarte vir Kersfees

’n Onthou-Kersfees

Onthou-pakkies

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

5 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.