Kurt Darren en sy pragtige vrou Dunay, het twee jaar gelede hul pragtige eersteling in die lewe verwelkom. Klein Kyrah het ook vroeër vanjaar ’n bababoetie ryker geword nadat Dunay in Oktober 2016 geboorte geskenk het aan hul seuntjie, Kade (wat “ware vriend en maat” beteken).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die Darren-egpaar het onlangs klein Kyrah se tweede verjaardag (10 November 2014), gevier met ’n pragtige pienk partytjie. Haar byname (volgens ’n oulike swartbord waarop haar gunstelingdinge gedeel word), is Kyrah Kat, Katjie en Kai-Kai.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kyk hier na die foto’s:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Kurt en Dunay sê dankie aan die volgende mense wat die partytjie moontlik gemaak het:
Partytjie-stilering & dekor:
Berry & Flambé (083 275 7732)
Fotografie
Sandri Blom Photography (082 904 6888)
Springkasteel & speelgoed:
Margies Parties (082 729 9743)
Kyrah se uitrusting:
Dandy Lion (082 412 3212)
Koek & gebak:
Oh Geez Louise (072 676 0097)
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.