kategorieë: Bekendes

Kyk wie is kykNET se Kokkedoortjies!

Kokkedoortjie, waar tien jong deelnemers hul kookvaardighede op die proef stel, begin op Woensdag, 5 April 2017 op kykNET om 20:00. Die deelnemers se ouderdomme wissel tussen 10 en 14 en hulle kom van regoor Suid-Afrika.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

kykNET en die vervaardigers, Homebrew Films, kan nou uiteindelik die name van die tien deelnemers, wat uit honderde inskrywings gekies is, bekend maak. Oudisies is reeds in Augustus 2016 regoor Suid-Afrika gehou en na ’n keuringsproses is die top-tien gekies. Die deelnemers is:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  1. Mikael Morkel, 10, van Centurion
  2. Thali Hugo, 11, van Wellington
  3. Jarique Eilers, 12, van Daniëlskuil
  4. Klaredy van Wyk, 11, van Hartbeespoort
  5. Ian Grobler, 13, van George
  6. Christian Cloete, 11, van Raithby
  7. Dean Barnard, 12, van Kempton Park
  8. Christi Myburgh, 14, van Bloemfontein
  9. Edwin Theron, 12, van Worcester
  10. Mia Grobler, 13, van Lynnwood

Die beoordelaars van Kokkedoortjie is Nic van Wyk en Mari-Louis Guy, wat onderskeidelik ook in Kokkedoor en Koekedoor oor deelnemers se lot help besluit het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees ook: Tannie Poppie se broodpannekoek (ons manier)

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.