L.O.V.-grimering vat sensualiteit, perfeksie, passie en presisie in een reeks saam. Dié produkte is deur vroue vir vroue gemaak en behels kragtige formules, opwindende skakerings en slim detail in elke ontwerp.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dié handelsmerk gee om vir jou, hulle bemagtig jou en hulle wil jou natuurlike skoonheid en vroulikheid laat uitstraal. So ook is hulle bekend vir die gebruik van innoverende tegnologie sodat elke produk ’n wonderlike tekstuur, helder kleur en optimale houkrag het. Dit is die ideale reeks produkte waarmee jy jouself kan bederf, sonder om jou beursie stywer te trek. Met ’n reeks wat strek van produkte vir jou wenkbroue tot iets vir jou naels, kan jy verseker weet dat daar altyd ’n L.O.V-produk sal wees wat in jou behoeftes voorsien.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Tog gaan dit nie oor die blote aanwending en gebruik van die produkte nie, maar eerder oor die algehele ervaring daarvan. Dus word daar ekstra aandag gegee aan die tekstuur, voorkoms, geur en selfs die verpakking van elke produk – sodat jy met elke gebruik die volle L.O.V.-ervaring kan geniet.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }*Beskikbaar by jou naaste Dis-Chem of aanlyn by takealot.com.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.