Foto Pexels
Die park se toelatingsfooie beloop R50 vir grootmense, R35 vir pensioenarisse, R60 vir kinders en R120 vir ’n VIP Full Rider-pakket wat die bekende Paasfees-jagtog insluit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kinders sal in drie verskillende ouderdomsgroepe verdeel word en sal dan die taak gegee word om heerlike, soet en kleurvolle lekkernye, wat heimlik in die speelpark versteek is, te vind. Lekker aktiwiteite sluit ’n besoek deur die Paashaas in en ook vermaak deur ’n magiese towenaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die speelpark spog met ’n kleurvolle en interessante binnenshuise- en buite-speelarea vir kinders tussen die ouderdomme van 2 en 10 jaar. Dit is gevul met struikelblokke, glybane, opvoedkundige borde en uitdagings om die aandagspan aan die gang te hou terwyl daar genoeg kanse gegun word om hul kreatiwiteit uit te leef.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Kom kuier by Bugz Speelpark om die vakansie op ’n hoogtepunt te eindig! Maak seker jy is voor 11uur die oggend daar om nie op die feestelike Paasfees-jagtog uit te mis nie.
Vir meer inligting, kontak party@bugz.co.za of 021 988 8836.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.