kategorieë: GebakKosLaekoolhidraat

Laesout saadjiebrood

Genoeg vir drie broodjies.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • 6 k volkoringmeel
  • 250 ml (1 k) hawermout
  • 250 ml (1 k) meel
  • 2,5 ml (½ t) sout
  • 10 g (1 pakkie) kitsgis
  • ’n hand vol sade (soos pampoen-, sonneblom-, sesam- en lynsaad)
  • 1 liter (4 k) louwarmwater
  • 15 ml (1 e) olie
  • 15 ml (1 e) heuning

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Metode

Voorverhit die oond tot 180 °C.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  1. Spuit 3 broodpanne van 25 x 12 cm met kleefwerende kosproei. Meng die volkoringmeel, hawermout, meel, sout, kitsgis en die sade in ’n groot mengbak en maak ’n holte in die mengsel.
  2. Meng die water, olie en heuning en roer in die holte van die meelmengsel in. Bedek en laat vir 1 uur op ’n warm plek rys. (Dit rys nie vreeslik baie nie – sowat ’n derde meer as die oorspronklike volume.)
  3. Verdeel die beslag in die pannetjies en bak vir sowat 50 min. – 60 min. Haal uit en laat die brood op ’n draadrakkie afkoel.
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

20 hours Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

23 hours Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

23 hours Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.