Laktose-intolerant? Hoekom kefir vir jou sal werk

Laktose-intolerant? Hoekom kefir vir jou sal werk deur Salomé Delport

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Baie mense met laktose-intoleransie kan jogurt eet, nog meer kan maas (amasi) eet en byna almal kan kefir eet – veral as dit twee dae lank gefermenteer het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die rede?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Mense met laktose-intoleransie kan nie die laktose in die melk hanteer nie. In die gistingsproses wanneer mikrobes die melk in jogurt, kefir en maas verander, word die laktose in die melk opgebreek.

Hierdie suurmelkprodukte bevat dus baie min, of byna geen laktose waarop jy kan reageer nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Maas, jogurt of kefir?

Niks is gesonder as tuisgemaak nie, waarvan kefir – daardie jogurt wat jy van ’n ‘plantjie’ en vars melk maak – ’n uitstekende bewys is.

So vergelyk die drie soorte suurmelk:

Lees ook:

Is dit laktose-intoleransie wat jou maagpyn veroorsaak?

Goeie raad as jy laktose-intolerant is

Hoe om die regte jogurt te kies as jy laktose-intolerant is

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

7 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

7 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.