kategorieë: TrendsMode

Lyk stylvol in geel

Geel word beskou as ’n diverse kleur wanneer dit kom by mode, en soos met enige kleur, is die beste raad om jou veltoon as riglyn te gebruik om te bepaal watter skakerings jou gelaatstrekke komplimenteer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Helder skakerings van geel is meer gepas vir donkerder gelaatstrekke, en aangesien dit somer is, pas dié skakering ook perfek by bruingebrande veltone. Sagter skakerings van geel is ideaal vir ligter veltone en indien jy ’n meer porselyn-tipe veltoon het, is ligte pastelskakerings van geel die beste keuse.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kikker jou klerekas op met stylvolle geel motiewe en bykomstighede. Komplimentêre kleure vir geel sluit in: Blou, wit, grys en swart. Balans is die geheim, daarom is ons beste raad om jou uitrusting eenvoudig te hou met monotoon kombinasies en geel bykomstighede om jou uitrusting af te rond.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Geel van kop tot tone

Toppies

Broeke en rompe

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Daniela du Toit

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.