Lys van kosse wat suur verminder en vermeerder

Lys van kosse wat suur verminder en vermeerder. Deur Salomé Delport.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Probleme met jou spysverteringskanaal, soos sooibrand, refluks (GERD), ’n maagseer en gastritis word waarskynlik veroorsaak deurdat jy kos eet wat te veel suur veroorsaak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die meeste van ons kan baie gou beter voel deur net een of twee dingetjies aan ons dieet te verander.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lys van kos wat suurheid teenwerk of verminder

Vrugte Suurlemoen, waatlemoen, mango’s, papaja, kiwi’s, appels, pere, rosyne, bloubessies, lemoene, piesangs, pynappel, perskes, dadels, vye
Groente Aspersies, uie, rou spinasie, broccoli, skorsies, botterskorsie, pampoen, groenbone, beet, seldery, slaaiblare, murgpampoentjies, patat, avokado’s, wortels, tamaties, sampioene, koolsoorte, ertjies, olywe, olywe, waterkres, gedroogde appelkose, pietersielie, knoffel, groensap gemaak van slaaiblare, groenbone, appel en spinasie
Grane Wilderys (gewone of enige ander soorte rys vererger suur), kinoa
Neute Amandels, vlassaad
Olies Olyfolie, kanola-olie, vlassaadolie
Melk & kaas Vars melk (maar UHT-melk kan suur vererger by party mense), bulgaarse joghurt, karringmelk, maaskaas, bokmelk, bokmelkkaas
Drinkgoed & ander Groentee, kruietee, rooibostee, tee, gemmertee, kos gemaak met koeksoda of bakpoeier, rou heuning (die meeste heuning is reeds verwerk)

Lys van kos wat suurheid veroorsaak en/of vererger

Vrugte Bosbessies, swartbessies, pruime, pruimedante, rabarber
Groente Lensies, limaboontjies, aartappels
Grane Brood (veral heelkoring en bruin brood), ontbytpappe, rys, mieliemeel, beskuitjies, pastei, gebak, pizza, pasta, mielies, rog, hawermout
Neute Grondbone, okkerneute, brasilneute, pekanneute, kasjoeneute
Vleis Beesvleis, skaapvleis, vark, hoender, skulpvis
Melk & kaas UHT-melk (maar varsmelk verminder suur), kaas, roomys,
Drinkgoed & ander Bier, kitskoeldranke, koffie, witsuiker, bruinsuiker, kunsmatige versoeters, sjokolade

Lys van kosse wat baie min effek op suurheid het

Die meeste mense, selfs dié wat las van suur het, kan hierdie kosse eet:

Groente Niertjiebone, gaar spinasie
Grane Speltbrood, bruin rys
Neute Pampoensaad, sonneblomsaad
Vleis Eiers, kouewatervis (snoek, sardiens, salm en makriel), wildsvleis
Olies Botter
Drinkgoed & ander Tee, gekoopte heuning

Lees ook: Hoe om skoon matte sonder ’n matmasjien te kry

Deel
Gepubliseer deur
Salome Delport

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

4 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

4 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

4 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

4 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

5 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.